Om jou verkope te sien vir hierdie jaar, kliek hierbo en verskaf jou uitstallernommer en wagwoord.
Jou wagwoord sal aan jou verskaf word op die dag wanneer jy jou produkte uitstal.

MARKDOKUMENTE:

Aansoekvorm - Ms Word(doc)
Aansoekvorm - Acrobat(pdf)

Application Form - Ms Word(doc)
Application Form - Acrobat(pdf)

Finale Brief 2021

Final Letter 2021

Weskus Kersmark Vanjaar Kersmark 2021
  (Ons 19de mark)


Die volgende mark:
14 tot 23 Desember 2021


 
Besigheidsure:†† †††† Weeksdae†††††††† 10h00 - 19h00
††††††††††††††††††††† Saterdag†††††††† 10h00 - 18h00
††††††††††††††††††††† Sondag†††††††††† Gesluit
††††††††††††††††††††† Laaste Dag†††††† 10h00 - 15h00
 


Waar:
Skilpadsaal Vredenburg,
Munisipale Sportgronde,Pleinstraat,
Vredenburg.
Volg net die aanwysings. 

Uitstallers:

UITPAK EN UITSTALLING:
Alle uitstallers moet op Maandag, 13 Des. 2021 vanaf 09h00 Ė 17h00 kom uitpak. Uitstallers moet asseblief spesifiseer of hul tafel of staanplekruimte vir bv. KlerereŽlings benodig. Elke uitstaller moet vir die volle duur van die mark uitstal. Alle items waarvoor u aansoek gedoen het, moet op die tafel wees. Ďn LeŽ tafel kan beboet word. Tafelbedekkings moet deur uself voorsien word en die tafel voor bedek tot op die grond, aangesien aanvullende voorraad onder die tafel gestoor word. Die bokse moet ASB duidelik gemerk wees tov die voorraad daarin. Ďn Aparte kamer is beskikbaar vir voorraad wat nie onder die tafel inpas nie.
OPPAK EN OPRUIM:
Die saal moet ontruim word op Donderdag, 23 Des. 2021. Uitstallers moet asseblief BUITE die saal wag en sal om 15h30 in die saal toegelaat word vir die amptelike afsluiting. Na die afsluiting mag daar opgepak word. Onder geen omstandighede sal daar voor die afsluiting opgepak word nie.


Kontakinligting