Fil 4:18
Julle gawe is voor God ‘n offer met ‘n lieflike geur, vir Hom aaneemlik en welgevallig.
AKKERDYK NG KERK
DANKOFFERS
U kan dankoffers EFT, lidmate wat nie fasiliteit het kontak asb u Blokleier wat graag u koevert met dankoffer sal afhaal. Vir u gerief ons Rekeningnommer vir u Offers en Kollektes:
NG Kerk Vredenburg – Akkerdyk;
ABSA Bank Vredenburg;
Takkode: 632005;
Tjek Rek: 1300580056